Customer Feedback 2012-08-17 Matriekafskeid 10 Augustus 2012 Goeie Dag Baie baie dankie, julle diens is wonderlik!!! En julle ou karrietjie lyk nog fantasties. Die twee was omtrent gelukkig gewees met die HUB en almal het vir hulle gewaai en gekyk Ek sal julle voorstel aan enige iemand! Hier is vir jou fotos van hulle twee. Dankie vir julle diens. Groete Dina Jacobs |